Abstract
'n Vergelyking van die invloed van barokmusiek en tradisionele Afrikamusiek op die leesontwikkeling van swart studente is in hierdie studie getref. Die resultate dui daarop dat, alhoewel die studente almal by die leesontwikkelingsprogram baat gevind het, die barokmusiek en die Afrikamusiek geen gedifferensieerde bydrae tot hul leesontwikkeling gemaak het nie. Dit blyk ook dat die studente wat aan Afrikamusiek blootgestel was, dit as meer steurend ervaar het. Hierteenoor het die studente wat aan die barokmusiek blootgestel was, dit as minder steurend ervaar en die indruk gehad dat die musiek tot hul prestasie bygedra het.
Get full access to this article
View all access options for this article.
